Conforming is the nectar of the rule maker and the sheep that follow….

Hello, ek is Bernard. Ek oordeel nie, word nie gebind deur ideologie nie, is altyd objektief, en bevraagteken beslis alles. Trots Suid-Afrikaans as boorling en ’n trotse, vrye Afrikaner  as kulturele verwantskap. Tussen die blou berge van die Boland is my wakkerwordplek. Enige kos is heerlik solank dit met wyn bedien word. Die res van my soos volg…

Min gespin soos Jeff Bridges se Dude in The Big Lebowski; inoverend soos Bill Murray se greenkeeper in Caddyshack; vlymskerp soos Johnny Mes… se mes; doelgerig soos Clint Eastwood se Kelly in Kelly’s Heroes; onstuimig soos Jack Nicholson se McMurphy in One Flew Over the Cuckoo’s Nest; Lomp soos Peter Sellers se Inspector Clouseau in The Pink Panther…  Welkom!